Friday, 13 January 2012

Gestolde room Komkommerslaai




















Carola De Jager se resep

 
Dit is gerasperde Komkommer en dan het ek +- 500 ml room met 1 suurlemoen se sap saam gemeeng en Dill sout en peper daar by gegooi na smaak en het tot Gelatiene daar aangemaak soos hulle op die Pakkie se maak 2x aan gemaak afgekoel en by di...e sous gegooi en alles met die Komkommer gemeeg en sit dit in vorem in en laat stol in yskas. Ek het net nog Bazil nute daar by gesit as jy wil...