Monday 16 January 2012

Dadelbrood.


2 Kop. Meelblom.
2 Eiers.
1/4 Lb. Botter.
1/2 Lb. Dadels.
1 Kop. Kookwater.
Sout.
1 Kop. Suiker.
2 Tl. Koeksoda.
1 Tl. Vanielje.
Gooi Kookwater Oor Botter, Suiker, Dadels, Koeksoda En Sout. Laat Afkoel.
Voeg Eiers Heel By. Roer Meel In. Bak Vir 'N Uur By 180 Grade C