Monday, 16 January 2012

Bros Platbrode


1,5kg Witbroodmeel
15ml Sout
1½ Pakkie Kitsgis
2 Ekstra-Groot Eiers
600ml Melk 300ml Water
60ml Botter, Gesmelt Droë Kruie, Sout En Vars Peper Na Smaak
Metode:
Voorverhit Die Oond Tot 220°C En Smeer ‘N Bakplaat Met Botter Of Bespuit
Liggies Met Kleefwerende Kossproei. Sif Die Meel En Sout Saam. Sprinkel
Die Gis Oor En Maak ‘N Holte In Die Middel. Klits Die Eiers, Melk En Water
Saam En Voeg By Die Meelmengsel. Meng Tot ‘N Deeg. Knie Die Deeg Op ‘N
Meelbestrooide Oppervlak Tot Glad En Elasties. Bedek Met ‘N Klam Doek
En Laat Rys Op ‘N Warm Plek Tot Dubbel Die Volume. Knie Die Deeg Af En
En Knie Weer Goed. Breek Stukke Van Die Deeg Af En Rol Baie Dun Uit
Met ‘N Rolstok Tot Dun Plat Sirkels. Verf Met Gesmelte Botter En Sprinkel
Kruie, Sout En Peper Oor. Bak 5-7 Minute Lank Tot Ligbruin En Bros.
(Anders Kan Jy Die Brood Bak Tot Net Gaar, Weer Met Olie Smeer En Dan
Net Liggies Onder Die Roosterelement Rooster Tot Ligbruin.) Breek In
Stukke En Sit Vooor Saam Met Doopsouse.