Hier is bietjie inligting oor 'n plant wat ek nie so goed ken nie. Helleborus of te wel Lenteroos / Kersfeesroos, is 'n immergroen meerjarige plant. Hulle hou van koeler, vogtiger dele van die land (bv. KwaZulu Natal), maar aard baie goed in die koue van Gauteng se winters. Hierdie plant hou van skadu en klam grond en blom laat winter en vroeë somer.
(Hier is meer inligting wat ons uit 'n Tuis artikel gekry het.)