Thursday 15 December 2011

VINNIGE KAASSKONS

Corne van Zyl se resep

1 kop meel
1 kop gerasperde kaas
1 kop melk


1 desert lepel bakpoeier
1 eier
knippie rooi peper indien verkies

Meng al die besktanddele goed en plaas in gesmeerde kolwyntjie panne. Bak teen 200 ° C vir ongeveer 10 min.