Thursday 15 December 2011

Poshortjies













Nog 'n oulike geskenk idee op Pasella deur Karin: Sy wys hoe om 'n poshortjie te maak uit 'n eenvoudige tweedehandse houthortjie. Berei die hout voor deur dit mooi skoon te maak en verf dan in 'n kleur van jou keuse of met swartbordverf soos Karin gedoen het. Boor vier gate, een in elke hoek sodat die ontvanger dit maklik kan opsit.