Thursday, 3 November 2011

VRUGTE-EN NEUTSKYWE




















Temp:            180°C
Baktyd:         30 minute


185g botter
110g strooisuiker
80ml rosyntjies
50ml glanskersies, in kwarte gesny
100g ongesoute grondboontjies, gerooster en grofgekap
80g droë klapper
140g koekmeel

1.    Smeer ‘n 20 x 20 cm-koekpan.  Smelt botter en roer al die ander bestanddele by.  Druk in bereide pan en bak in voorverhitte oond vir 30 minute.
2.    Haal uit die oond en laat oornag afkoel.  Sny die volgende dag in skywe.


(uit Idees)