Stroop:
500ml Kookwater
...5ml Kaneel
15ml Botter
15ml Suurlemoensap
5ml Karamelgeursel / Vanielja
375ml Bruin suiker
5ml Gemmer
Plaas in mikrogolfoond +- 8-minute op hoog en kook tot suiker opgelos het. (Moenie deksel op sit nie, stoom sal stroop Verdun).
Beslag:
140ml Appelkooskonfyt
10ml Koeksoda
125ml Botter
375ml Koekmeel
Knippie sout
• Verhit konfyt en botter in glashouer vir 1-minuut op hoog, voeg koeksoda by en roer totdat mengsel skuim, dan meel en sout by.
• Skep teelepelsvol beslag in kokende sous, maak deksel dig toe en plaas in mikrogolfoond vir 5-minute op hoog.
• Laat 1-minuut bedek staan.
(Resep van ons ou blad op fb)