Tuesday, 29 November 2011

Peuselhappie Blik

deur Zelda
Blik (Gaan loer by Merry Pack in Ndabeni)
Saagsels
Selofaansakkies
Karton

Kramdrukker
Peuselhappies(bv biltong, droe wors, pretzels,neute ens)
Raffia lint, ystervarkpenne

Verpak die happies in die selofaansakkies. Maak 'n "label" soos die wat aan tee sakkies is. Kram die "labels" aan die sakkies om te verseel. Voer die blik uit met 'n laag saagsels en pak die peuselhappies in die blik. rond af deur die raffia lint om te bind. Plak die ystervarkpenne vas met sterk gom.