Tuesday, 29 November 2011

Maklike Blompot

deur Zelda

Lang glas
Mosaiek teels
Silikoon


Maak jou glas skoon en laat goed droog raak. Plak die teeltjies met 'n dun lagie silikoon in 'n patroon van jou keuse op die glas