Monday, 7 November 2011

‘Mrs Ball's Blatjang’



Maak 18 Bottels (Mild)

612 Gram Droëperskes
... 238 Gram Gedroogde Appelkose
3 Liter Bruin Druiwe-Asyn
2 1/2 Kg Wit Suiker
500 Gram Uie
120 Gram Sout
5 Gram Cayenne Peper
Om Blatjang "Hot" Te Maak, Voeg 75 Gram Gemaalde Brandrissie By.
Om Perskeblatjang Te Maak, Los Die Appelkose Uit En Gebruik 850
Gram Droëperskes

Week Vrugte Oornag In Die Druiwe-Asyn. Kook Dan In Asyn Tot Sag En
Dreineer. Maal In Klein Stukkies In 'N Meul (Of Versnipper Met 'N
Kombuismes) Gooi Die Vrugte, Suiker (Opgelos In 'N Bietjie Van Die
Asyn) En Uie (Gemaal) By En Kook In 'N Groot Pot In Die Asyn. Die
Hoeveelheid Asyn Hang Af Van Die Vastigheid, Dit Moenie Te Loperig Of
Te Dik Wees Nie, Maar So Dik Soos Die Eindproduk In Die Bottel. Voeg
Cayenne Peper En/Of Brandrissie By En Kook Vir 2-21/2 Uur. Roer Nou
En Dan Met 'N Houtspaan