Thursday, 10 November 2011

KERRIE-EIERS
























Nou hier is die KERRIE-EIERS "in die kerrie -uie sous!!!en smaak dit lekker sal se hoe smaak dit na twee weke!!!

En om dit KERRIE-EIERS" te maakKom ons gebruik die lekker resep
Vanaf Lekker Resepte vir die Jongergeslag"
Trudie Brand
... Kerrie uie
4lb (ongeveer 1,8kg) uie gesnipper,
3/4 bottel asyn,
3k Suiker,
3 e Kerrie,
sout

Kook alles goed deur (die uie moenie pap gekook word nie) Verwyder van die stoof, laat afkoel en bottel (of Bottel warm en maak bietjie dik met mielieblom )

N.S DIT IS NIE EERS NODIG OM DIT DIKKER TE MAAK NIE VIR DIE EIERS[Kook die sous en pak eiers in bottel styf en gooi dan die sous oor] Gaan dit ook bietjie maak met die kerrie!!!Hoop dit help julle Groete Helena Kruger!!!