Tuesday, 1 November 2011

Hergebruik blikkies in die kombuis


Leë blikkies kry nuwe lewe as houers vir opskeplepels.   
Gemonteer teen ‘n bord en vasgesit teen die muur – so maklik soos dit.  As jou kombuis ‘n Italiaanse tema het, sal blikkies van Italiaanse tamaties dalk net die oulikste idee ooit wees….