Tuesday, 1 November 2011

Koop kerse en maak geskenke uit jou tuin.


Hoe om kerse te versier met gedroogte blomme:  (Dis soooooooooooo maklik.)
Jy benodig:
Pilaar kerse
Blommetjies wat jy gedroog het.
Kerswas wat jy koop by ‘n “craft shop”  OF jy kan klein “T-lights” gebruik wat jy smelt.
‘n Ou pot
‘n Kwas  (Van die soort wat vir “craft” gebruik word.)
Smelt die kerswas in ‘n ou pot en soos jy die blommetjies op die pilaar kers plaas, verf jy ‘n dun lagie kerswas bo-oor die blommetjies.
………….en jy het gedink dis vreeslik moeilik ???