Wednesday 30 November 2011

AMASI TERT:

Magda Augustyn het die resep gestuur:
1 Liter Amasi, 2 b kondensmelk, 2 pakkies vanielje kitspoeding en Tennisbeskuitjies.


Klits amasie kitspoedingpoeier e kondensmelk goed saam ek vat hand whisk Pak tennisbeskuitjies net 1 laag onder in lang tertbak gooi vulsel bo-oor en laat stol in yskas. n Ongewone kombinasie maar heerlik mense vra gereeld die resephalveer vir kleiner tert