Friday 23 September 2011

Vader Kersfees hoedjies van karton

Maak hierdie maklike vader kersfees hoedjies as kersversierings.

Die hoedjie word gemaak uit rooi karton en dan rond jy dit af met bietjie watte of veertjies onder.  Sit 'n klokkie aan die bokant en daar het jy oulike tafel plekaanwysers of sommer net versiering vir die tafel.

Vir die kinders kan jy die hoedjies onderstebo draai, lekkergoed in gooi en dit ophang aan die boom of voor die kaggel.


Bron:  Facebook / In en om die huis member shared photo