Wednesday 21 September 2011

Ou tuinslang - nuwe lewe

Kyk hierdie oulike idee wat gemaak is van 'n tuinslang.

Die mandjies is gemaak van ou tuinslange wat met "cable-ties" aanmekaar gebind is.  Dis 'n oulike herwinningsprojek en kan gebruik word om jou kruie in te plant by die agterdeur.  So dink twee keer voor jy daai ou tuinslang weggooi....