Wednesday 21 September 2011

Maklike Hoender Breyani

MAKLIKE HOENDER BREYANI (Murchel Francke)
1 Green peppers (gesny)
1 ui (gesny, half ringe)
Hoender braaipak , 8stukke of meer (sout die hoender)
1 koppie rys
Halwe koppie lensies
Fyn breyani spice (2 eetlepels)
Heel breyani mix (1 eetlepel)
Water
Bak met deksel

Metode:
Pak al die rou bestandele in lae.
(Uie en green peppers, Strooi heel breyani mix, Hoender, Strooi rys, Strooi lensies, Hoender, Uie en green pepper)
Meng breyani met bietjie water en gooi oor
Maak die bak vol water tot bo.
Microwave op high vir 35-40 minute (so vinnig)
  of
Bak in oond vir 1 uur so op 180 – 200 grade.  Loer so na ‘n half uur net om seker te maak die water vlak is nog reg.  As jy voel dit is bietjie min voeg nog 'n bietjie by.