Monday 26 September 2011

Koekie - Kersboom

Maak hierdie oulike kersboompie van koekies vir jou kerstafel.  Maak jou gunsteling koekie resep en druk ster vormpies uit van groot na klein.  Bak tot gaar, laat afkoel en versier en heg dan aan mekaar met versiersuiker.  (Verskeie weergawes op internet beskikbaar.)