Monday 26 September 2011

Kersboom staander - Doen dit self


Ai is jy ook moeg gesukkel met die plastiek pootjies van kersbome wat net altyd of verdwyn of breek op een of ander onverklaarbare manier? 
‘n Oulike idee is om ‘n stuk boomstomp te neem en ‘n gat in die middel te boor sodat jou kersboom daarin pas.  Maak net seker die boomstomp is groot genoeg volgens die gewig en grote van jou kersboom, sodat die boom nie maklik sal omslaan nie.