Tuesday 27 September 2011

Kersfees koek - Versiering vir beginners

Idee: Jy hoef nie 'n kursus te gaan loop in marzipan versiering om jou kersfees vrugtekoek mooi te laat lyk nie.


Of jy kan 'n vormpie uitknip van papier (bv. 'n kersfees boompie), plaas dit bo-op die koek en sprinkel ligte versiersuiker oor die hele koek.  Net genoeg sodat die kersboom-vormpie mooi sal vertoon wanneer jy die papier afhaal.
Jy kan ook die koek versier met kersies en versuikerde vrugte om maar net 'n paar idees vir julle te gee.
Slegs 'n paar neute en 'n lint kan wonderlik lyk. (Sien foto hier bo - bron FB.)