500 ml Jogurt (enige geur waarvan julle hou)
1 blik kondensmelk
1 pak Tennis beskuitjies botter
1. Maak beskuitjies fyn vir kors en meng met gesmelte botter.
2. Meng jogurt en kondensmelk goed.
3. Gooi oor kors en sit in mikrogolfoond vir 4 min. op hoog.
4. Sit in yskas vir ± 1 1/2 uur.