Tuesday 20 September 2011

Babaklere:


Deur net 1 koppie asyn by elke was van jou baba se klere te gooi gedurende die spoel siklus, sal al die suur en seep neerslag afgebreek word en die klere sal sag en vars wees.