In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Thursday, 29 September 2011
As jy roes vlekke op klere het, kan jy die kolle vryf met `n stuk tamatie. Was daarna soos normaal. Die vlekke sal verdwyn. As dit dalk hardnekkige vlekke is, herhaal net dieselfde proses tot die vlekke heeltemal verdwyn.
Newer Post
Older Post
Home
View mobile version