Tuesday 2 August 2011

Tuin handskoene wat wegraak

Tuin handskoene het die gewoonte om “weg te raak”.  Hier is ‘n oulike idee om magnete in die rand van die handskoene vas te werk, sodat jy dit maklik teen die gieter of tuin emmer kan vassit en dit nie verloor nie.  (Martha Stewart)