Friday 5 August 2011

Servetringe (Hergebruik idee)

Hergebruik ou knope en maak jou eie servetringe.  Kry dun materiaal rek (garing) by ‘n materiaal winkel, dan is dit sommer maklik om hierdie ringetjies lekker styf te laat pas om enige servet.  Rond af met ‘n mooi fyn lint.  (Oulike idee vir kersfees:  Gebruik knope in die kleure van jou kerstafel.)

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared