Wednesday 3 August 2011

Ons gaan see toe !!!

Gebruik daardie klein seeskulpies wat rondlê nuttig. 
Neem tandestokkies en gom op elkeen een skulpie vas.  Dis pragtig op ‘n onthaal tafel en kan nuttige geskenkies maak.  Kersfees is juis om die draai.  (Dis baie belangrik om skoon te werk te gaan met die stokkies terwyl jy dit maak.  Handskoene en ‘n skoon werksoppervlak is ‘n goeie idee.)