Wednesday 17 August 2011

Kersfees lemoen versierings

Maklike tradisionele versierings om te maak vir kersfees.  Ietsie waarmee die kinders ook kan help.  Al wat jy benodig is materiaal lint, lemoene en heel naeltjies.  (Kan dalk die kinders in die Desember vakansie tyd lekker besig hou...)