Friday 12 August 2011

Goedkoop saadkissies

Wil jy saadjies saai, maar saadhouers is ongelooflik duur? 
Gebruik leë toiletrol houertjies.  Hulle werk baie goed en jy kan die plantjie met houertjie en al in die grond plant.  Geen steurnis vir die worteltjies nie en die karton vergaan redelik gou in die grond.  Kos jou niks.