Wednesday 3 August 2011

BAR-ONE MUFFINS


















500ml koekmeel;
15ml bakpoeier;
45ml suiker;
1 eier geklits;
250ml melk;
45ml gesmelte botter;
100g Bar-one grof gesny.

METODE:

Sif meel en bakpoeier saam en voeg by suiker. Klits eier en melk saam. Voeg gesmelte botter by. Roer vloeistof by meelmengsel en meng liggies. Voeg sjokolade by en mwng deur. Moenie teveel roer nie. Skep in muffinpanne en bak 15 - 20 minute by 160 grade C.