Friday 1 July 2011

Week 8 Spyskaart en Resepte

WEEK 8 - SPYSKAART

MAANDAG                            MELKKOS
DINSDAG                              PATATO, FENNEL AND PARSNIP GRATIN
WOENSDAG                         SPICED COUSCOUS – CRUSTED SUSTAINABLE FISH
DONDERDAG                        BAKED PARMESAN CHICKEN
VRYDAG                               BEESLEWER EN UIE

WEEK 8 - RESEPTE

MELKKOS

4 porsies

Jy kan melkkos op drie verskillende maniere maak: snysels – repe deeg wat in melk gekook word, frummels van botter en meel (veral as jy haastig is), of sago (as jy boonop lui ook is).

240 g / 500 ml meel
3 eiers
3 ml sout
2 liter melk
12,5 ml botter
kaneelsuiker

Gooi die meel in ’n groot bak. Breek die eiers in die meel en meng tot ’n lekker stywe deeg met jou hande. Knie die deeg tot mooi elasties. Maak toe met kleefplastiek en laat rus vir sowat 30 minute. Rol die deeg baie dun uit op ’n meelbestrooide oppervlak. Strooi nog meel bo-op die uitgerolde deeg. Rol die deeg op en sny in dun repies. Skud die snysels los van mekaar. Bring die melk tot kookpunt en kook die snysels in die melk vir sowat 15 minute. Voeg die botter by, skep in sopborde en sprinkel kaneelsuiker oor.


PATATO, FENNEL AND PARSNIP GRATIN
Makes 4 main or 6 side dishes

Serve as is with a side salad or as a side dish with your Sunday roast.

5 potatoes, peeled en thinly sliced
4 parsnips, peeled and thinly sliced
1 large fennel bulb, thinly sliced
salt and milled pepper
2 cups (500ml) cream
3 cloves garlic, finely chopped
2 tbsp (30ml) chopped thyme
½ cup (125ml) grated parmesan

Preheat oven to 180ºC.

Cook potatoes and parsnips for 4 – 5 minutes, then drain well.

Layer potatoes, parsnips and fennel in alternating layers, seasoning as you go.

Mix cream, garlic, thyme and parmesan together in a bowl and pour over vegetables.

Cover with foil and bake for 30 minutes.  Remove foil and cook for a further 20 – 30 minutes, until golden and cooked through.


SPICED COUSCOUS – CRUSTED SUSTAINABLE FISH

Serves 4


Serve with a salad for a simple, low-fat supper.

4 (200g each) fish fillets
salt and milled pepper

Crust:
½ cup (125ml) couscous
½ tsp (3ml) cinnamon
1 tsp (5ml) ground cumin
Grated peel and juice of ½ a lemon
2 spring  onions, finely chopped
2 tbsp (30ml) raisins
salt and milled pepper
½ cup (125ml) boiling water
olive oil, for drizzling

Preheat oven to 200ºC.

Place fish on a baking tray and season.

Mix crust ingredients together, season and cover with boiling water.  Stir briefly, cover with a plate and rest  minutes.  Fluff couscous with a fork.

Top each fillet with couscous.  Press down to create a crust.

Drizzle with olive oil and bake for 10 – 12 minutes, until tender.

BAKED PARMESAN CHICKEN
Serves 4

4 chicken breasts, butterflied
Salt and milled pepper
3 tbsp (45ml) flour
1 cup (250ml) toasted breadcrumbs
⅔ cup (125ml) grated parmesan
1 large egg, beaten
Olive oil spray

Preheat oven to 220ºC.

Season chicken and dust with flour.

Mix breadcrumbs and cheese in a shallow bowl. 

Dip chicken in egg and cover with breadcrumb mixture.

Place chicken breasts on a baking tray and spray with olive oil spray.

Bake for 15 minutes, or until cooked through and golden.


BEESLEWER EN UIE

Genoeg vir: 4 porsies

In Venesië word lewer op dié manier berei en dan saam met dik skywe geroosterde polenta of romerige polenta voorgesit. Dit is heerlik!
500 g kalfs- of lamslewer
30 ml botter
45 ml olyfolie
2 groot rooi uie, in dun ringe gesny
'n paar vars takkies salie
gerasperde skil van een suurlemoen
160 ml droë witwyn
30 ml vars Italiaanse pietersielie, gekap
Maak die lewer skoon en sny dit in dun skyfies van sowat 3 mm dik.
Verhit die botter en olyfolie in 'n braaipan en braai die uie oor matige hitte. Voeg die salie en suurlemoenskil by en geur met sout. Plaas die deksel op die braaipan en laat die uie vir sowat 15-20 minute smoor tot sag en deurskynend. Voeg die wyn in die laaste 10 minute by.
Haal die deksel af en skuif die uie na die een kant van die pan (jy kan ook die uie uitskep). Verhoog die hitte en braai die lewer oor hoë hitte tot net-net deurgaar en alkant goudbruin. Skep nou die uie terug as jy dit uitgeskep het. Geur na smaak met sout en swartpeper en voeg die pietersielie by. Sit onmiddelik voor.