Monday 18 July 2011

Tou versiering vir ou tuin potjies

Ou plastiek tuinpotjies wat rondlê en dalk nie meer so goed lyk nie, kan opgetower word met ‘n bietjie gom en ‘n stukkie tou.  (Kyk ook na die “skinkbord” dis ‘n plastiek bak waarin groente / kos gekoop word.)