4 T klappermelk
1 T palm of bruinsuiker, na smaak
1 nartjie (opsioneel) geskil en gesegmenteer
1 suurlemoen, geskil en in segmente gesny
1 lemoen, geskil en in segmente gesny
¼ pienk pomelo, geskil en in segmente gesny
¼ pynappel, geskil en gekap

Berei die sitrus salsa voor. Verhit die klappermelk en los die suiker daarin op. Verkoel. Meng die vrugte (vliese verwyder waar nodig).
Resep was op Pasell en is saam met Geel fin tuna bedien