Tuesday 26 July 2011

Rolanda se Vinnige Pastafees















Metode:

2 pakkies gesnipperde spek
2 uie
1 pakkie sampioene
1 teelepel knoffel
250 ml room
1 koppie gerasperde kaas
1 pakkie Knorr (3 romerige kase)
Pasta van jou keuse

Braai spek en uie.
Sodra uie deurskynend is, voeg sampioene en knoffel by.
Kook intussen die pasta.
As pasta gaar is, voeg die gebraaide mengsel by, roer die room in, sprinkel die Knorr pakkie by, roer goed, en rond dit af met gerasperde kaas bo-oor.


(Hierdie resep deur Rolanda, is op RSG uitgesaai)