15 stingels rabarber (was net af en moenie skil nie) gesny in blokkies
2,5 kg suiker
1 groot eetlepel wynsteensuur
5 liter kookwater
2 eetlepels suurlemoengeursel
M e t o d e
Meng alles in ´n groot plastiekemmer.
Laat afkoel.
Voeg 10 g korrelsuurdeeg (of ´n halwe koekie suurdeeg), opgelos in ´n bietjie lou water, by sodra die mengsel op liggaamstemperatuur is. Voeg nog 10 liter koue water by. Laat staan oornag. Syg deur, bottel en plaas in die yskas.