Monday 4 July 2011

POMELOSTROOP























1 liter vars uitgedruk pomelosap
1 liter suiker

Verhit en roer die pomelosap en suiker oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Moenie die mengsel laat kook nie. Giet die warm stroop in gesteriliseede bottles. Verseël die bottles en laat afkoel. Bêre die stroop in die koelkas. Verdun een deel stroop met dr...ie dele yswater net voor opdiening. (Bv. 50ml stroop plus 150ml water)


WENK:          Elmari het die volgende wenk gegee – ‘n Mens kan dit ook opdien met Lemonade in stede van yswater. (Na gelang van smaak.)


(Rina Burden het die resep vir ons gestuur  *SA Kookboek.. Hilda Lategan*)