Monday 4 July 2011

Bird feeder - Grondboontjiebotter houer

Hier is 'n maklike idee vir 'n "bird feeder".  Leë mayonaise houer of grondboontjiebotter houer.  Sit eenvoudig 'n stokkie onder in en sny 'n opening net bo dit met 'n messie.