Friday 29 July 2011

MARMITE / BOVRIL BALLETJIES



















1 koppie koekmeel
1 koppie gerasperde kaas
knippie sout
knippie rooipeper
Genoeg melk om 'n stywe deeg te maak

Verhit die oond tot 180 grade. Meng alles saam. Rol klein balletjies en plaas in gesmeerde oondpan. Bak vir 10 minute

Smelt 250 g botter en 3 eetlepels Marmite / Bovril saam.

Dip die balletjies daarin wanneer dit uit die oond uit kom.

Laat afkoel en bedien.