Tuesday 5 July 2011

KLUITJIES VIR BREDIES




















250 ml koekmeelblom
5 ml bakpoeier
5 ml sout
2 ml droë of 5 ml vars tiemie
10 ml gekapte pietersielie
water om te meng

Sif droë bestanddele saam en voeg genoeg water by om 'n sagte deeg te vorm.

Skep lepelsvol kluitjiedeeg in die bredie se vloeistof en sit die deksel op.

Prut vir ongeveer 30 minute sonder om te loer, anders val die kluitjies plat. (Kruie kan uitgelaat word indien verkies).