Friday, 15 July 2011

Ingelegde pere - Ontbyt






















’n Smaaklike, gesonde kombinasie. Hoeveel jy van elke 'bestanddeel' nodig het, hang net af van hoeveel vriende kom kuier.

•     ingelegde pere
•     muesli van jou keuse
•     Bulgaarse jogurt
•     bruinsuiker
•     gemengde neuter

Rangskik vir elke gas die bogenoemde op ‘n mooi bord.