Thursday 7 July 2011

DIY Appel kerse


‘n Oulike en goedkoop manier om jou eie kersstaanders te maak.
Neem appels, maak ‘n plekkie aan die bokant van die appel sodat ‘n T-kersie presies daarin sal pas. 
Jy kan die appels op ‘n mooi glasbord plaas of sit hul oral in die vertrek.  Maak net seker hulle is nie binne die bereik van troeteldiere of klein kinders wat dit per ongeluk kan omstamp nie.