Thursday 21 July 2011

Beskerm teen koue en goggas

Moenie ou plastiek bottels weggooi nie.  Gebruik hul om jong plantjies te beskerm teen ryp, wind en goggas.  Sny net die bodem van die bottel af en druk dit bo-oor die plantjie. 'n Beskermende kweekhuisie op sy eie.