Monday 18 July 2011

Avokadobeer dip / Guacamole

Al ooit gewonder wat is "Guacamole"?
Wikipedia:  "A thick paste of mashed avocado, often combined with citrus juice, onion, and seasonings and usually served as a dip or in salads."
Ons ken dit dus meestal as "Avo-dip".

1 klein ui – baie fyn gekap
2 Avokadopere
1 knoffelhuisie (indien verkies)
1 Tamatie – baie fyn gekap
1 suurlemoen se sap
Sout en peper na smaak
‘n Paar druppels Tabasco sous (indien verkies)

1. Die resep is eintlik so maklik soos:  Sny alles in baie klein stukkies en meng dit saam met die fyngemaakte avokadopeer. 
2.  Kan ook gemeng word met roomkaas .