Monday, 18 July 2011

Wenk: Binnehuise plante

Vee binnehuise plante wat met stof bedek is, se blare met die binnekant van 'n piesangskil af.  Dit voed sommer die plante ook.