Friday 3 June 2011

Wenk teen miggies

Neem 'n glas potjie en vul dit met asyn.  Trek "clingwrap" oor en druk gaatjies in dit. (Die gaatjies moenie te groot wees nie.) Die miggies sal agter die asynreuk aan gaan, maar nie weet hoe om weer uit die potjie te kom nie.