Friday 3 June 2011

DIY Tuin tafel

Met sement stene en hout is hierdie oulike tuin tafel gemaak.  Die ideale winter naweek projeek.
Jy kan maklik die idee neem en dit aanpas om 'n gerieflike gesins tafel te maak vir 'n buite onthaal area.
Op 'n kleiner skaal kan dit weer die maklikste en oulikste tuinbankies uitmaak.