Monday 6 June 2011

Wenk - Roes

'n Oulike wenk wat ons gekry het om roes te verwyder:
Laat lê geroeste artikel vir 'n paar minute in Coke. Was daarna skoon af.
'n Mengsel van lemoensap en sout sal roes uit linne haal of jy kan wynsteensuur aangemaak met water en ook op linne gebruik.