Monday 6 June 2011

Wenk vir olie wat spat

Ons het hierdie oulike wenk gekry van Mara Swart:
Gooi 'n blokkie brood in die pot met olie.  Dit sal verhoed dat die olie spat as jy daarin wil diepbraai.