Tuesday 7 June 2011

Vinnige tamatiesous vir tuisgemaakte pizzas














Braai ’n fyngekapte ui in knoffelolie tot glansend.

Voeg 1 blik gekapte tamaties en ’n gekapte rooi soetrissie by en prut tot dit met die helfte ingedamp is.

Roer ’n hand vol gekapte origanumblare by, geur na smaak met sout, peper en ‘n
knippie suiker.