Tuesday 7 June 2011

30-Minute Hoendersop Diabetiese





4 porsies(1-1/2 koppie)
500ml hoenderaftreksel
300g gekookte hoender in stukkies gesny
1/4 t sout
2 stukke selery,gekap
2 groen uie,gekap
2 geskilde wortels,in dun skyfies gesny
3 heel naeltjies
1/2 t neutmuskaat
2 t droe pietersielie
1 bayleaf
1 k gevrieste ertjies
250g vars sampioene,in dun skyfies gesny
1/2 k ongekookte noedels

Meng al die bestandele , behalwe die noedels in 'n soppot. Verhit tot kookpunt,stel hitte laer,en bedek vir 20 minute.Voeg noedels by gedurende die laaste 8 minute.

Kaloriee 267;Vet 7g;Protein 26g;Carb 25g;Chol 56mg;Sodium 357mg
Uitruilings: 1 Stysel; 2-1/2 Maervleis; 2 Groente